Akademiese IT dienste vir die fakulteite Lettere en Sosiale Wetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Teologie

Agtergrond
HUMARGA is die Humaniora RekenaarGebruikersArea. Die hooffasiliteit in die Lettere en Sosiale Wetenskappegebou is in 1999 geopen.

Personeel

Ligging
Gebou vir Lettere en Sosiale Wetenskappe, h/v Merrimanlaan en Ryneveldstraat (oorkant BP vulstasie en McDonalds, publieke parkering in Andringastraat oorkant gebou se parkeeringang), Stellenbosch.

Kapasiteit van lokale:
Lettere en Sosiale Wetenskappe:
314: 252
320: 48
325: 42
329: 37
357: 33
363: 28
364: 24

GG Cillie:
1054: 30
1055: 24
1056: 32
1057: 50

Rekenaarfasiliteite in ander geboue

Rekenaarfasiliteite vir studente met gestremdhede